Roomys: heerlike,
verleidelike roomys...
|
Doen nou navraag:
- Tel: 0127714249
- Tel: 0718800009
- Faks: 0864007432
- Epos: roomys@sukijaki.co.za
|
| |
Dit is somer in Pretoria. En in die res van Transvaal sowel as die res van land. Roomys is net die ding om dié dae, op smaaklike wyse af te koel...
En in die winter, net die troos om die gedagtes af te lei van die al die dwaalgedagtes, wat die gemoed soms so donker probeer kleur.
| | |
Jy hoef nie masogisties te wees en jouself hierdie bederf te misgun nie. Jy mag jouself bederf met die heerlikhede in die lewe wat jou toekom. Vars gemaak in 'n toegewyde smaakstudio in Pretoria-Wes.
| | |
Dink daaraan: Varsgemaakte roomys in geure wat jy nie sal kan weerstaan nie...
Big 7 Ice Cream spesialiseer ook in die voorsiening van roomys poeier, "softserve" poeier en vloeibare "softserve" roomys. As jy 'n mobiele roomyseenheid bedryf of jou eie roomys wil maak, gesels nou met Big 7 oor hierdie produkte.
| | |
|
Die volgende geure is beskikbaar:
- Vanilla
- Sjokolade
- Aarbei
- Piesang
- Rum en rosyne
- Sjokolade en piesang
- Sjokolade en Vanilla
- Vanilla en Aarbei
- Borrelgom
|
Hierdie heerlikhede is beskikbaar in verskillende verpakkings:
- 175 ml
- 500 ml
- 2 liter
- 5 liter
- Ook in happiegrootte horintjies
| | | | |
Epos of skakel nou vir Annetjie om jou hande op kleinmaat, grootmaat of megamaat roomys te lê.
|
|
|
|
Besoekers sedert 2013/09/12
| | | | |
|